Om onafhanklik van regeringshulp te funksioneer.

Om selfonderhoudend te kan wees in komende moeilike tye.

Om ons Christelike kultuur te kan leef en handhaaf.

Om dit te doen binne bestaande wetgewing sonder konfrontasie en konflik.

Om gehoor te gee aan die waarskuwings oor die verloop van ekonomiese verwikkelinge, soos in die Skrif vir ons aangedui, en daarvolgens ‘n heenkome te skep.